Paul Frees

Paul Frees
Geboortenaam Solomon Hersh Frees
Geboorte (1920-06-22)22 Junie 1920
Sterfte 2 November 1986 (op 66)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1942–1986
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Frees (22 Junie 1920 – 2 November 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The War of the Worlds (1953) en The Beatniks (1960), en in die televisiereeks The Bullwinkle Show (1961).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy